




Keuses wat saak maak.
Ons ontwikkel besluitnemings modelle om die kompromieë wat teen mekaar af speel te illustreer.
Gedurende die verskillende lewensfases is daar belangrike keuses om te maak:
Die spaar vir aftrede, keuses met aftrede en die bestuur van kontantvloei na aftrede.
Is daar genoeg likiditeit met afsterwe? Ons bereken die likiditeit van jou boedel en maak planne om die impak op jou afhanklikes effektief te bestuur.
Strategie ontwikkeling
Finansiële ontleding
Plan vir jou ontwikkel finansiële besluitnemings modelle wat besluitneming fasiliteer in persoonlike finansies, klein sake ontwikkeling en strategiese besluitneming.
©Plan vir Jou (Pty) Ltd, 2022